Superkos Vir Superkinders

Reviews

AUTHORS:  Prof Tim Noakes, Jonno Proudfoot, Bridget Surtees

GENRE: Cookbook, children’s health

RRP: R330

ISBN: 9781928230281

EXTENT: 360

RELEASE DATE: August 2015 (southern Africa), June 2016 (international)

ABOUT THE BOOK

Superkos Vir Superkinders, die opvolgtitel van Die Kos Revolusie, is ’n kookboek oor “ware kos” wat ouers raad gee oor dieet en voeding, sowel as resepte wat hulle in staat stel om hulle kinders so gesond en slim as moontlik groot te maak.

Die Kos Revolusie het die wêreldwye vetsug-epidemie aangespreek met ’n revolusionêre benadering tot eet: dit het diepgewortelde oortuigings uitgedaag, was (en bly steeds) ’n rekordverkoper regoor Suid-Afrika, en het mense se lewens verander. Met Superkos Vir Superkinders beoog die skrywers ’n revolusie in kindervoeding. Hulle glo dit is tyd om die kindervoedselbedryf sowel as ons uitgediende aannames daaroor uit te daag – tyd om ons kinders die beste voeding en die beste wegspring in die lewe te gee.

Superkos Vir Superkinders is nie ’n Banting-kookboek nie, en gaan nie oor “geen-koolhidrate” voeding vir kinders nie. Maar deur ’n ‘ware kos’ eetplan wat laag in suiker en verfynde koolhidrate is, te bepleit, verteenwoordig dit Die Kos Revolusie se volgende stap om die wêreld te verander. (Nog meer sal volg!)

ABOUT THE AUTHORS

Jonno Proudfoot

Jonno Proudfoot is a food expert, entrepreneur and adventurer, and the driving force behind the brand. 

Tim Noakes

Professor Tim Noakes is currently the most high-profile scientist in South Africa, and the figurehead of the original Real Meal Revolution.

Bridget Surtees

Bridget Surtees is a registered dietitian specialising in paediatric nutrition, with 20 years’ experience in major South African, London and Sydney hospitals.

ORDER HERE

Purchase Superkos Vir Superkinders​ today. Available in paperback and Kindle versions.